d.10. Charles VON WIELLIGH, ged. 04/03/1787

d.10.  Charles, ged. 04/03/1787, Kaapstad, oorl. 22/06/1855, Koeberg, (MOOC 6/9/70 3/97) (73 jr) x 15/11/1807, Kaapstad, met Petronella VAN SITTERT, geb. 12/04/1787, d.v. Lambert van Sittert en Anna Cornelia Dreyer.

Charles was die seun van Arend von Wielligh en Johanna van Sittert.

 
FAMILYSEARCH
Cape Town Baptisms 1786-1795.
DG:  Charles van ?;  Johanna Beatrix Colyn.

FAMILYSEARCH
Kerklidmaatskap Kaap.  22/09/1801

In 1822 kom C von Wielligh se naam as veldkornet van die Zwartland voor.  (The African Court Calendar and Directory).  Die aanstelling as korporaal (veldkornet) was 'n ereposisie en was onbetaald. Hy is deur die "Landdrost en Heemraden" gekies weens sy gedrag en integriteit. Hy was verantwoordelik vir wet en orde in die gebied en het verskillende pligte gehad. Al voordeel wat hy daaruit gekry het, was dat hy vrygestel was van belasting.

Op 02/04/1837 is die egpaar doopgetuies vir Nikolaas Lambert van Sittert.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1836-1837 (moes wees baptisms)

Charles sterf in 1855.

MOOC 6/9/70 3197.  Charl von Wielligh, geb. Kolonie.  Boer.  Wewenaar.  Oorl. 22/06/1853, Koeberg, place of Cornelis van H..? called Joode?.  Kinders.  Arend, Lambert, Petrus Jacobus, Jan Charlotta.

FAMILYSEARCH