d.7. Johanna VON WIELLIGH, ged. 24/02/1782

d.7.  Johanna, ged. 24/02/1782, Kaapstad x 26/10/1800, Kaapstad met George Frederik HENNING, ged. 09/02/1777 s.v. Georg Friedrich Henning van Hursberg en Catharina Cornelia van Blerk.

Johanna was die dogter van Arend von Wielligh en Johanna van Sittert.


FAMILYSEARCH
Cape Town Baptisms 1780-1794
DG:  Johannes Nicolaas Colyn en Maria Anna Auret.

FAMILYSEARCH
Lidmaatskap Kaap 20/09/1797.

Johanna trou op 26 Oktober 1800 met George Frederik Henning.  Sy pa, Georg Friedrich Henning arriveer gedurende 1765 as ‘n soldaat op die skip Vredenhof vanaf Hirchberg, Silesië.  Dit val vandag in die grondgebied van Pole.  Volgens rekords in die Kaapse Argiefbewaarplek was hy gedurende 1773 ‘n  leerlooier en het gedurende 1774 ‘n burger van die Kaap van Goeie Hoop geword.  Hy is op 22/10/1775 met Catharina Cornelia van Blerk getroud en is op 18/06/1797 oorlede.

FAMILYSEARCH
Lidmaatskap Stellenbosch 04/04/1811.


In 1811 teken sy as doopgetuie by Sara Catharin Jacoba Theunissen se doop.

FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1788-1815

In 1840 is sy doopgetuie by Jan hendrik Henning se doop.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms)

Kinders:

e.1.  Johanna HENNING, ged. 13/05/1804, Kaapstad.

FAMILYSEARCH
DG:  Arend von Wielligh;  Johanna van Sittert.

e.2.  George Frederik  HENNING, geb. 02/09/1807, ged. 15/09/1807, Lutherse kerk, Kaapstad, x  02/09/1833, Lutherse kerk, Petronella Susanna Elizabeth Maree, ged. 21/04/1816, d.v. Petrus Ignatius Maree en Eva Maria Magdalena Ungerer. Sy van word as HENNING by sy troue aangegee. Sy eerste vier kinders is egter HENNIG gedoop.

e.3.  Catharina Cornelia HENNING, geb. 01/05/1809,  ged. 14/05/1809 x 06/03/1831, Lutherse kerk, Kaapstad met Oloff Bergh.  Tydens haar huwelik en die doop van al hulle kinders word haar van as Henning aangedui.

FAMILYSEARCH
DG:  Catharina Cornelia van Blerk wed van wyle Johan Adam ?;  Johan Erenfried Hennig.

e.  Arend Willem HENNING x Petronella Susanna Elizabeth Maree, d.v. Petrus Ignatius Maree en Eva Maria Magdalena Ungerer.