e.2. Gerharda VON WIELLIGH, ged. 20/06/1802

e.2.  Gerharda, ged. 20/06/1802, woon tuin Bellevue, oorl. 15/07/1865 (63) x 03/03/1822, Stellenbosch, met Michiel SMUTS, ged. 20/10/1799, s.v. Michiel (Jan) Smuts en Francina Visser xx na 17/01/1854 met Hendrik Johannes HOFMEYR, geb. 27/05/1798, Kaapstad, ged. 03/06/1798, Kaapstad, oorl. 22/05/1866, woon Tuin Walte Vieden, s.v. Jan Hendrik Hofmeyr en Elizabeth Margaretha de Waal.  HJH voorheen getroudmet Antonia Maria Berrange en Sophia van Heenan.

Gerharda is die dogter van Nicolaas von Wielligh en Elizabeth de Waal.


FAMILYSEARCH
DG:  Nicolaus von Wielligh sr. en Gerharda de Jong

Gerharda trou op 03/03/1822, Stellenbosch, met Michiel SMUTS.



FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1788-1847 (moes wees marriages)


FAMILYSEARCH
Kaapse Lidmaatskap. 19/12/1843.
Derde kolom “afgekondig”

Die plaas Belvedere was vir sowat 'n eeu lank in besit van die Smuts familie.  Die Kaaps-Hollandse woning van hierdie historiese plaas, ook bekend as Bellvue, is teen die hang van Tafelberg in Higgovale opgerig.  Belvedere (mooi uitsig) is in 1692 deur goewerneur Simon van der Stel aan Cornelis Johannes Simons toegeken. Hy het dit twee jaar later aan Seven Vermey verkoop, waarna Hendrik Donker dit in 1701 verkry het. Twintig jaar later het dit aan Daniel Phijl behoort. Hy het dit in 1757 aan Gerrit Reijndersz verkoop, wat dit ses maande later aan Eduard Christiaan Houwman verkoop het. Ná hom het Johanna Magdalena Berg dit besit. Sy het dit in 1760 aan Michiel Smuts verkoop.  Daar word vermoed dat die welvarende Smuts die plaas aansienlik uitgebrei en die huidige herehuis laat bou het.  Volgens 'n skildery van omstreeks 15 November 1805 deur Samuel Daniel (1775-1811), het die Kaaps-Hollandse woning toe 'n holbolgewel gehad en was die uitleg vermoedelik U-vormig. (Die Burger Sat. 08/11/2003, p. 12)

Michiel Smuts (senior) se plaas Belvidere 1804 (St George housing estate Upper Kloof Street).

Daar word beweer dat dit in die huis van Bellevue spook.  “In the grounds of St. John's Hostel, near Upper Kloof Street, is Bellevue, another reputedly haunted house, in which the kitchen especially has an atmosphere of fear. There is evidence that the hiding of children in an oven, to protect them from rampaging slaves, really did occur here, or possibly in one of the other houses owned by the Smuts family.”  (http://www.vanhunks.com/cape1/houses1.html)


Bellevue. 1850

In 1854 het die indertydse eienaar van Bellevue, Michiel Jan Smuts, gesterf  en sy moeder Gerharda met Hendrik Johannes HOFMEYR, woon Tuin Walte Vieden, die seun van Jan Hendrik Hofmeyr en Elizabeth Margaretha de Waal hertrou.

  
FAMILYSEARCH

So het dit dan Hofmeyr-eiendom geword en die plaas is sedert 1784 deur die Hofmeyrs Belle Videre genoem.  (Die Burger Sat. 08/11/2003, p. 12)


Waterhof.  Jan Hendrik Hofmeyer JH son.  In Hof Street, Gardens, it has and has always had a thatched roof, U shaped plan. It did at first have a gable, but looked nothing like the neo-classical icon. Jan Hendrik Hofmeyr (second son of the stamvader) owned it from 1794, acquired more land 1808.  (https://www.flickr.com/photos/myskygarden/9559248711/)

FAMILYSEARCH

Kinders:


f.1.  Michiel Johannes SMUTS, geb. 27/12/1823, ged. 15/04/1824 (ouers woon Vaalberg), oorl. 11/1854, (31), NG Kerk begraafplaas, Hoofstraat, Observatory, Kaapstad x 09/02/1842, met Anna Carolina Retief.


FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1814 – 1834
DG:  Michiel Smuts;  Huybrecht Slabbert;  Johannes Smuts; Emerentia von Wielligh

FAMILYSEARCH
Stellenbosch memberships 1788-1834

FAMILYSEARACH
Cape of Good Hope.  Cape Town batisms 1846-1864

FAMILYSEARCH
Groote kerk.  Kaap baptisms 1846-1864
1849

FAMILYSEARCH
Cape of Good Hope baptisms 1846-1864