e.4. Charles George Frederik VON WIELLIGH, geb. 14/05/1813. ged. 23/05/1813

e.4.  Charles George Frederik, geb. 14/05/1813. ged. 23/05/1813, Kaapstad, oorl. 29/01/1814 (MOOC 6/2).

Charles George Frederik was die seun van Charles von Wielligh en Petronella van Sittert.

FAMILYSEARCH
DG: Georg Frederik Henning;  Johanna von Wielligh

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1855 nie:
FAMILYSEARCH