e.9. Mattheus Johannes VON WIELLIGH, geb. 04/05/1808, ged. 08/05/1808

e.9.  Mattheus Johannes, geb. 04/05/1808, ged. 08/05/1808, Kaapstad.

Mattheus Johannes was die seun van Mattheus von Wielligh en Catharina Johanna van Eyssen.

FAMILYSEARCH
DG:  Arend von Wielligh;  Mattheus Johannes van Eijssen; Elizabeth Johanna Smalberger

Hy is op 50 jarige ouderdom aangeneem en voorgestel in Kaapstad. 10 Desember 1858.

FAMILYSEARCH
10/12/1858.  Lidmaatskap Kaap – ouderdom 50jr