f.6. Andries Petrus VON WIELLIGH, geb. 11/01/1841, ged. 04/04/1841

f.6.  Andries Petrus, geb. 11/01/1841, ged. 04/04/1841, Swartland.

Andries Petrus was die seun van Arend von Wielligh en Johanna Elizabeth Dippenaar.

DG: Michael Christoffel Dippenaar;   ?Smit.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1882:

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1892 nie:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA