f.7. Charles VON WIELLIGH, geb. 18/01/1858, ged. 07/03/1858

f.7. Charles, geb. 18/01/1858, Paardeberg,  ged. 07/03/1858, Swartland, een van tweeling.  Waarskynlik jonk dood .

Charles was die seun van Charles von Wielligh en Maria Elizabeth Gertruida Hamman.


FAMILYSEARCH
Swartland memberships1850-1861 (moes wees baptisms)
DG:  Petronella Charrolina von Wielligh;  Arend von Wielligh;  Maria Christina Oostenwaldina Smuts


FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1856 – 1885 (moes wees baptisms).

Word nie in sy pa of sy ma se sterfkennis genoem nie.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA