g.3. Coenraad Hendrik VON WIELLIGH, geb. 25/03/1893

g.3.  Coenraad Hendrik (Coenie), geb. 25/03/1893, Paardenberg, ged. 07/05/1893, oorl. 25/05/1960, begr. Paarl x 04/04/1922, Paarl met Johanna Hermina Gertruida  (Hannah) VOIGT, geb. 28/11/1890, oorl. 02/05/1980, begr. Paarl.

Coenraad Hendrik was die seun van Arend von Wielligh en Catharina Jacoba Loubser.


FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1885-1889.
DG:  Coenraad Hendrik Loubser;  Elizabeth Pepley;  Coenraad Hendirk Loubser Jr.


Coenie en Hannah
Foto:  Eric von Wielligh

My Oupa was Coenraad Hendrik en is op Malmesbury gebore en op 'n plaas in Philadelphia grootgeword. Hy was een van 7 kinders, 4 seuns en 3 dogters. Ek ken net 5 van die 7 se name, meestal byname. Oom Charlie (wat in Ermelo ge-eindig het), Oom Michiel, Ant Kitty en Ant Babes.  (Eric von Wielligh)

Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh

FAMILYSEARCH

Foto: Eric von Wielligh  Irma is by hulle begrawe

Foto: Eric von Wielligh