g.3. Hermanus Nicolaas VON WIELLIGH, geb. c. 1918

g.3.  Hermanus Nicolaas (Manie), geb. c. 1918, oorl. c. 1982, (verbrand)  21/12/1942, Aliwal Noord, KP met Philippus BREED, geb. 1920, geskei  xx 30/04/1960  met Yvonne VAN HEERDEN, geb. 30/12/1928.

Hermanus was die seun van Marthinus Wilhelmus von Wielligh en Elizabeth Hendrina de Jager.


Hy het een dogter by sy eerste vrou gehad en drie seuns by sy tweede vrou.

Oprigting van ‘n skut op die plaas Witpenskllf No. 202, distrik Groblersdal, Transvaal. Ingevolge die bepalings van die Schutten Ordonantie, 1913 (No. 7 van 1913), het die Administrateur goedgekeur: -

1.  Ingevolge artikel drie, die oprigting van ‘n skut op die plaas Witpenskloof No. 202, dist. Groblersdal, Transvaal, met brandmrk 0f4.

2.  Ingevolge artikel ses, die aanstelling van Mnr. Hermanus Nicolaas von Wielligh as skutmeester van die skut opgerig ingevolge paragraaf 1 hierbo.

Die skutmeester se adres is Posbus 94, Groblersdal

(https://archive.opengazettes.org.za/archive/ZA-transvaal/1966/provincial-gazette-ZA-transvaal-vol-196-no-3193-dated-1966-01-26.pdf)