g.6. Catharina Jacoba VON WIELLIGH, geb. 03/07/1901, ged. 01/09/1901

g.6.  Catharina Jacoba (Kittie), geb. 03/07/1901, ged. 01/09/1901, Swartland, oorl. 24/10/1978, begr. Paarl.

Catharina Jacoba was die dogter van Arend von Wielligh en Catharina Jacoba Loubser.


Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh

Catharina Jacoba se verloofde het verongeluk en sy het nooit getrou nie.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, PAARL, Urban area Western Cape, PAARL, United Church, Memorial Wall