h.4. Johannes Jacobus Christiaan VON WIELLIGH, geb. c. 1904

h.4.  Johannes Jacobus Christiaan, geb. 05/07/1910, oorl. 03/06/1992, begr. Keetmanshoop  x Maggie NN.

Johannes Jacobus Christiaan was die seun van Johannes Jacobus Christiaan von Wielligh en Johanna Elizabeth van Zyl.


Uit haar pa se sterfkennis van 1914:
FAMILYSEARCH

Hierdie broer was as Johnnie bekend.  Hy het naby Aroab geboer. Sy seun Retief is vandag nog op die plaas.  Hy was in 'n rolstoel en het in Keetmanshoop gewoon.  Hulle het 8 kinders gehad.  Sy seun Johnny woon in Okahandja. (Margaretha von Wielligh)

eGGSA library Gravestones in South Africa Worldwide Namibia Namibia, KEETMANSHOOP, Urban area Namibia, KEETMANSHOOP, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WIELLIGH Johannes J.C., von 1910-1992