h.3. Adriaan Pieter VON WIELLIGH, geb. 08/12/1908, ged. 24/01/1909

h.3.  Adriaan Pieter, geb. 08/12/1908, ged. 24/01/1909, Namakwaland x 1932, Gibeon, Suidwes-Afrika met Martha Magrieta VILJOEN, geb. 13/01/1906, Rustenburg, oorl. 20/05/1956, d.v. Jacobus Johannes Viljoen en Susanna Jacoba Hendrika Adriana Kruger.  

Adriaan Pieter was die seun van Johannes Jacobus Christiaan von Wielligh en Johanna Elizabeth van Zyl.

Uit haar pa se sterfkennis van 1914:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Martha Magrieta Viljoen was voorheen getroud met Jau da Gomress.  Hulle het in Angola gewoon en het in 1931 uit Angola gevlug.  Uit haar eerste huwelik het sy 'n dogter  - Maria Alcina Jauda Gomress (Poppie), geb. 19/08/1928, trou met Jozua Joachim Francois Maartins.