h.5. Elizabeth Isabella VON WIELLIGH

h.5.  Elizabeth Isabella (Bettie), x met BREEDT.

Elizabeth Isabella was die dogter van Johannes Jacobus Christiaan von Wielligh en Johanna Elizabeth van Zyl.

Uit haar pa se sterfkennis van 1914:

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Kinders: 

j.1.  Soekie BREEDT.

j.2.  Chris BREEDT.