i.1. Elsabe van der Merwe VON WIELLIGH, geb. 05/07/1925, ged. 06/09/1925

i.1.  Elsabe van der Merwe, geb. 05/07/1925, ged. 06/09/1925, Piketberg x 05/07/1947, Kaapstad met Petrus Jacobus SWANEPOEL, geb.1924.

Elsabe van der Merwe was die dogter van Arend Simeon von Wielligh en Elsie Johanna Sophia van der Westhuizen.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH

Uit hulle oupa Arend Simeon von Wielligh se sterfkennis van 1937:
FAMILYSEARCH

Sy trou met Petrus Jacobus Swanepoel.

FAMILYSEARCH