e.3. Catharina Jacoba VON WIELLIGH, geb. 10/09/1822, ged. 06/10/1822

e.3.  Catharina Jacoba, geb. 10/09/1822, ged. 06/10/1822, Kaapstad.

Catharina Jacoba was die dogter van Nicolaas Johannes von Wielligh en Hilletjie de Waal.

Catharina Jacoba word nie in haar ma se sterfkennis genoem nie.