f.1. Jacobus Hendrik VON WIELLIGH, geb. 07/07/1847

f.1.  James Henry (Jacobus Hendrik), geb. 07/07/1847, Zoutrivier, oorl. 27/07/1932, begr. Saalskop, Groblershoop, Gordonia,

James Henry was die seun van Hendrik Johannes von Wielligh en Sara Henriëtta Smith.  (hierdie skakeling is gemaak na aanleiding van sy plek van geboorte en ook die ooreenstemming van name van die kinders en kleinkinders.  Bevestiging vir hierdie skakeling moet nog verkry word)

FAMILYSEARCH
Kaapstad, Wynberg en Rondebosch, St. Paul.

FAMILYSEARCH

Jacobus Hendrik, geb. 07/07/1847, Zoutrivier, oorl. 27/07/1932, 85 jr 20 dae, Saalkop, Kenhardt dist.  (E.C. von Wielligh adult relative present at death.)


eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, GORDONIA district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, GORDONIA district, Groblershoop, Saalskop, main cemetery WIELLIGH J.H., von 1847-1932