h.14. Gertruida Margaretha VON WIELLIGH, geb. 11/01/1943

h.14.  Gertruida Margaretha (Urta), geb. 11/01/1943, oorl. 23/03/2023, Windhoek x 08/10/1966, Bellville met Johannes Jacobus DE BRUYN, geb. 1937.

Gertruida Margaretha was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh en Christina Alida Booysen.

Urtha druk besig om haar poppe se klere te was.

Uit die familiefees:  Tannie Urtha is Oupa en Ouma se glips.  Nou reël sy feeste so tjirts-tjirts.  Al is sy van almal die jongste, is sy ons ma op die byeenkomste. (Rista Engelbrecht)


Urtha
Foto:  Hilda Grove