d.3. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, ged. 28/07/1748

d.3.  Johannes, ged. 28/07/1748, burger te Stellenbosch x 06/11/1774 met Sara DELPORT,  ged. 17/05/1750, Swellendam, d.v. Jacobus Delport en Susanna Maree.

Johannes was die seun van Pieter van der Westhuizen en Johanna van Dijk.

Johannes van der Westhuizen is met Sara Delport getroud.  Haar grootouers was Jacques de la Porte (van Hugenote afkoms) en Sara Vitout wat voor 1700 aan die Kaap gekom het.  Jacobus Delport (haar pa) was 'n burger te Stellenbosch en hy en Susanna Maree was die ouers van 9 kinders.   (Redelinghuys, J.H.:  Die Afrikaner-familienaamboek, Kaapstad, 1955)