e.1. John WORTLEY, ged. c. 1633

e.1.  John,  ged. c. 1633,  Kirkburton, Yorkshire, Engeland  x 28/10/1658, Kirkburton, Yorkshire, Engeland met Alice POGSON, ged. c. 1638, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, begr. 29/04/1672, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.

John was die seun van Edward Wortley.

Engeland was vir 'n kortstondige tydperk ‘n republiek (1649-1660).  (The official website of the British monarchy)   Die tydperk was as die Interregnum  (between reigns) bekend.  'n Reeks politieke eksperimente het gevolg, soos die land se leiers 'n werkbare grondwet sonder 'n monargie probeer herdefinieer en vestig het.  Parliament is in 1653 ontbind. Under the Instrument of Government, Oliver Cromwell became Lord Protector, later refusing the offer of the throne.  Na Cromwell se dood in 1658, en die mislukking van sy seun Richard se kortstondige Protektoraat, het die weermag, onder generaal Monk, vir Charles I se seun, Charles, genooi om koning te word.  Charles II (r.1660-1685) het 'n beleid van politieke verdraagsaamheid en magsdeling nagestreef.  In die vroeë jare van Charles II se regering in 1665 het 'n verskriklike plague die land getref met 70.000 mense wat in London alleen gesterf het, en in 1666 was dit die Great Fire of London.  Nog teëspoed was die tweede Nederlandse oorlog van 1665 (gebore uit Engels en Nederlands kommersiële en koloniale wedywering).  Dwarsdeur Charles II se regering, het godsdienstige verdraagsaamheid die politieke toneel oorheers.  Charles II het die Rooms-Katolieke geloof op sy sterfbed in 1685 aangeneem.

The surname of Pogson was a baptismal name 'the son of Margaret'. Pog was an earlier form of Peg and the earliest of the name on record appears to be Margareta Pogge of Yorkshire, who was listed in the Yorkshire Poll Tax of 1379. Adam Pugson was recorded in the same document and Edward Pogson was documented in Lancashire in 1400. (4crests.com)  Hearth tax:  West Riding.  Lady Day. 1672.  John Pogson 2.


October, 1658. The Agreement of Mariage betwene John Wortley & Alice Pogson both of this parish was published in the markett place of Wakefeild the 16th 28th & the daies of September And Married by M" Shirte the 28th day of October. (https://huddersfield.exposed/api/content/books/ocr/17990/)
Aprill, 1672. Alice wife of John Wortley buried the 29. Pogson married John Wortley in 1658. (https://huddersfield.exposed/api/content/books/ocr/17990/)
1674.  John Wortley, yeoman, 35, Kirkburton, and Ana Stephenson, spinster, 28, East Ardsley — either place.
1675.  John Wortley and Anne Stephenson – daughter Mary, christened 25 May 1675, Kirkburton, Yorkshire  (GS Film number: 100094, 1696571 IT 3)
August, 1707. 9338. Anne pretended wife of John Wortley of Shepley (she being his former wife's sister's daughter) buried the day
December, 1708. John Wortley of Shepley buried the 6th day.

Die Restoration Period (1660-1680) was die herstelperiode na die Civil War. Landbou was steeds belangriker as Industrieë gedurende hierdie tydperk. Die meeste industriële produkte was in privaathuise vervaardig. Dit was ook die geval met materiaalvervaardiging wat Engeland se hoofindustrie en sy groot uitvoerproduk was. (Sommerville, J.P.: Economy and society in early modern England)  

Sommige van die ou roetes in Shepley sluit Stone Bridge Lane (ook genoem Summer Lane en nou Stretch Gate); Long Lane, Stone Wood Lane, Long Causeway (ook bekend as Wool Road en nou Long Close Lane) en High Moor Lane (nou Dark Lane na Birkhouse, maar oorspronklik 'n roete na Penistone) in.  Ten einde paaie in 'n beter toestand te hou, is trusts in 1663 gevorm en hierdie trusts was gemagtig om tolgelde van padgebruikers te hef om vir die onderhoud van die paaie te betaal.  Wetgewing het dinge soos wa breedte en lengte en wiel breedtes bepaal.
 
Long Close Lane  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)
  
Shepley was an enclosed village.  Verskeie dorpe het 'n Lydgate gehad.  In Shepley was die Lidgates daar om te verhoed dat diere rondloop.   In 1664 three tenants of Lidgate were instructed to ‘cutt their hedges so carriages might pass’. Stretch Gate (formerly with a Cowgate at the bottom), Rowgate (formerly Nabscliffe Road) and Cliffe Road (formerly Waingate – wain being a farm cart), were all ancient tracks and entrances to the village.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)
Shepley het steeds ‘n Lydgate wat ‘n Pinfold vir verdwaalde diere het.  Dit is by Pinfold Cottage. 

Links:  Lydgate & Pinfold Cottage. (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)


Regs:  The Pinfold, originally for penning stray animals.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)


Baie mense het die jaar 1666 gevrees. It was a year which obtained the number of the Beast referred to in the Book of Revelation and some thought that this heralded the end of the world.  In the month of October, a comet ominously appeared in the sky over the Midlands, just as one had appeared over London in 1665, before the outbreak of the Great Plague;  and this heavenly activity was invested with great significance by contemporaries.  In reality 1666 did prove to be an extraordinary year.  In January, the French joined in the war between England and Holland, on the side of the Dutch.  (Cooper, Stephen:  When night-dogs ran.  A Yorkshire Poacher and his family, 1642-1699)

Met die Lady Day Hearth tax van 1672 kom John Wortley en William Wortley se name in Shepley voor.  Beide is vir 2 vuurherte belas.

Shepley (Shipley):  Thomas Firth 5;  Edmond Morehouse 2;  Richard Earnshawe 1;  John Wortley 2;  John Pogson 2;  Willm Morehouse 3;  Willm Hurst 3;  Mathew Berrey 2;  Willm Kay 1;  John Booth 1;  Joseph Hobson 1;  Abraham Swallow 1;  Willm Kay 3;  Thomas Roebuck 2;  Marke Burditt 2;  John Beamond 1;  John Archer 1;  Willm Wortley 2;  Widdow Hopkinson 1;  Edward Walker 1;  Ralph Goulthropp 3;  Thomas Wood 1;  Joseph Goulthropp 1;  Thomas Firth 1;  Thomas Bothamley 1;  Abraham Hepworth 1;  Joseph Marsden 1;  Widdow Bray 2;  John Bray 2;  Edward Goulthropp 1;  Willm Hobson 1;  Thomas Archer 1;  Joseph Archer 1;  Widdow Copley 3;  Edward Armitage 3;  60 The person undernamed is discharged by Certifte John Hobson 1.   Richard Pickard Collr;  Willm Hurst Const. (http://www.hearthtax.org.uk/communities/westriding/w_yorks_transcript.pdf )

Dit wil voorkom asof die meeste twee-vuurherd huishoudings vier na ses kamers gehad het.  Dit is baie moeilik om ‘n verband tussen huisgrootte en welvaart in die 17de eeu te bepaal.  Faktore soos die grootte van die kamers, die aantal kamers en die toestand van 'n woning, die ouderdom van die inwoners  en die grootte van die gesin, moet in ag geneem word.

In 1674 word daar in die Spencer-Stanhope (Cawthorne) papers melding gemaak van Shepley Abbey.  Die plaas sou na die ontbinding van die Kloosters deur Henry VIII aan nuwe eienaars toegestaan gewees het, maar dit is nie duidelik wie hulle was, totdat die huis en landbougrond in die Spencer-Stanhope familie van Cannon Hall tussen Cawthorne en High Hoyland se papers genoem is nie.  Die Abbey en plaas was in die 19de eeu in besit van die Armitage Familie wat oorspronklik van High Hoyland afkomstig was.  Hulle was in besit van een van die meule in Shepley.   (https://en.wikipedia.org/wiki/Shepley)
The Abbey   (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Kort ná die Restoration, is twee wette van die Parlement deurgevoer, waardeur die militia op 'n ander grondslag geplaas is.  Daar was vereis dat elke persoon wat 'n inkomste van £ 500 per jaar uit vaste eiendom ontvang, of in besit van ‘n persoonlike landgoed ter waarde van £ 6000 was, ‘n perderuiter moes voorsien, toerus, en ondersteun; terwyl ander, wat £ 50 'n jaar inkomste van eiendom gehad het, of ‘n persoonlike landgoed ter bedrae van die som van £ 600 gehad het, op dieselfde manier een ​​pikeman of Musketeer moes verskaf. The services of the standing army were dispensed with, and the militia is said to have been the only force which this country possessed for many years after the termination of the civil wars.  Its strength was estimated at near one hundred and thirty thousand men, under the direction of the Sovereign, and officered by the lords-lieutenant and their deputies, who fixed the time for drilling, which was not to exceed fourteen days in the year.  For disobedience or breach of discipline, the magistrates had power to inflict penalties. "Sir Michael Wentworth's regiment was raised in the wapentakes before mentioned. I have been favoured with a copy of his muster-roll, executed about the year 1680, which shows who were chargeable at that period.  It is headed —"Militia" — Sr. Michaell Wentworth's Regimt., within the Muster Roll of wappentakes of Agbrigg, Staincross, Osgoldcross, Strafford, 1680.
(https://archive .org/stream/historyoftowntow00jack/historyoftowntow00jack_djvu.txt)

Muster Roll of Sir Michael Wentworth’s Regiment.  1680.  Shepley. — Rich. Matthewman, Musketeer. ; John Wortley, Musketeer. ; Tho. Ferth, M.
(https://archive.org/stream/historyoftowntow00jack/history oftowntow00jack_djvu.txt)
In ‘n voormalige plaashuis in Yew Tree Road verskyn daar die datum 1685 – EW op die bo-drumpel.  Die EW verwys na Edward Walker.  Die gebruik was om die voorletters van die eienaar van die eiendom, as statussimbool aan te bring.  (It) often indicated a person of some standing.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!).














 Yew Tree Cottage - 1685 EW  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)


Die gevoel van “behoort” aan beide 'n spesifieke plek ('n dorp of 'n landelike gemeente) en 'n wyer distrik of "country" was sterker in die sewentiende eeu en die meeste gesinne het in 'n wêreld van beperkte horisonne gewoon. The whole way of life for ordinary Yorkshire men and women was peculiar to their particular “countries”.  The gentry families were sometimes linked by marriage at the county level, but ordinary families were not.   (Hey, David:  Introduction:  The West Riding in the late Seventeenth Century)  Min mense, buiten die elite, het ooit buite die gemeente of die naaste markdorp gereis.  Min mense het meer as 'n paar honderd ander mense saam gesien.  Kerkdienste, markte, feeste, en tradisionele vieringe by die herehuis was die belangrikste geleenthede.  Almal het mekaar geken.  Produksie-eenhede was klein. Die grootste adelike huishoudings het ‘n honderd dienaars en arbeiders gehad, maar die meeste huishoudings was baie kleiner. Selfs in die dorpe, is die meeste werk in huishoudings deur die meester of vakman, sy vrou en familie, en sy vakleerlinge en arbeiders gedoen.  (http://lyceumbooks.com/pdf/PeoplesBritishIslesII_Chapter_03.pdf)
Kinders:

f.1.    Edward WORTLEY, ged. 25/09/1659, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.

f.2.    John WORTLEY, ged. 14/09/1662, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.  

f.3.   Michael WORTLEY, ged. 01/05/1666, Shepley, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, x c. 1695, Shepley, Kirkburton, Yorkshire, Engeland met Ellin MORTON, ged. April 1667, Ecclesfield, Yorkshire, Engeland.

Tweede huwelik: 

f.4. Mary WORTLEY, ged. 25/05/1675, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.