g.4. John WORTLEY, ged. 26/11/1704

g.4.  John, ged. 26/11/1704, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, oorl. 22/01/1788, begr. , Askham Area, All Hallows Kerkhof, Kirkburton, Kirklees, Wes-Yorkshire, Engeland x 13/02/1726, Kirkburton, Yorkshire, Engeland met Alice JACKSON, ged. c. 1705/8, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, oorl. tussen 1784 en 1789, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.

John was die seun van Michael Wortley en Ellin Morton.

Die Stuart lyn eindig met die dood van koningin Anne (r. 1702-1714).  Die Act of settlement in 1701, het die voorwaarde gehad, dat slegs Protestante die troon kon bestyg.  (The official website of the British monarchy)  Die Georgiese era strek vanaf die heerskappy van die eerste vier Hanoverian konings wat almal die naam "George (George I, George II, George III en George IV) gehad het. Die era dek die tydperk 1714-1830 en dek soms ook die kort bewind van William IV, wat geëindig het met sy dood in 1837.  Die Hanoverian tydperk was merkwaardig stabiel. 

Die Hanoverians het onder moeilike omstandighede aan bewind gekom.  Die eerste van hulle konings, George I (r.1714-1727) was 52ste in lyn tot die troon, maar die naaste Protestant, volgens die Act of Settlement.  George II (r.1727-1760) was die laaste Britse soewerein wat saam met sy soldate geveg het in 1743.  Die fondamente van die industriële rewolusie is gedurende George II se regeringstyd gelê, met nuwe vlakke van produksie in nywerhede soos steenkool en skeepsbou en ook in die landbou, tesame met 'n vinnige toename in die bevolking.   Die Industriële Revolusie het 'n tyd van groot sosiale verandering in Brittanje teweeg gebring en het die proses van toenemende klasseverskille begin.  Soos die land voorspoedig geraak het en George II se regering langer geword het, het sy vroeëre ongewildheid in 'n algemene respek verander. 

November, 1704. John son of Michael Wortley of Shepley bapt the day. (https://huddersfield.exposed/api/content/books/ocr/17990/)

Jackson.  The family of Jackson  which has become extinct in the male line, or at least has long ceased to have any connexion with the district, — was of long standing in this parish (Kirkburton). The name is to be frequently met with in ancient copies of court roll, and other instruments connected with this district. The family appear to have been seated many generations at Mealhill, in the township of Hepworth. I have met with Humfray Jackson, of Mealhill, who married Margaret Crosland, by whom he had a son Henry, baptized at Kirkburton, 3rd Jime, 1593, which son, during the civil wars, was in King Charles I.’s service, a cornet in Captain Joshua Castle's troop, under the command of Sir Francis Mackworth ; afterwards under Colonel Thompson, in the north of England.  (Morehouse, Henry James:  The history and topography of the parish of Kirkburton and of the graveship of Holme, Holmfirth in the county of York. Huddersfield MDCCLXI. P. 177)  During the Civil War, from 1642-49, Henry Jackson fought, as a Royalist, under Captain Joshua Castle . His name also appears prominently in the “Cause of Difference” between the Rev. John Binns, Curate of Holmfirth, and some of the parishioners, in 1639.  He married, in 1635, Elizabeth dan. of Geo. Tyas (and widow of Oliver Roberts of Woldale) by whom he had two children, Henry and Elizabeth. Henry was the builder of Totties Hall; and Elizabeth, in 1663, married Gervas, son of Robert Leek, of Horbury.  (Collins, Frances Anne, ed.:  The Parish registers of Kirkburton, co York.  Vol. I. 1541—1654. 1887P. 136)
English Coat of Arms: Silver with a black chevron on which there are three gold trefoils or shamrocks between three black eagles heads.
Crest: A silver horse with droplets of blood.
Motto: Malo mori quam foedari. (meaning "I would rather die than be dishonored")
Chevron: Protection; Builders or others who have accomplished some work of faithful service.
Trefoil or Shamrock: Perpetuity.
Eagle: Person of noble nature, strength, bravery,and alertness; or one who is
high-spirited, ingenious, quick-witted, and judicious; True magnanimity and strength of mind.  (Eltiste-Kaiser Web Site)

Voor die groot veranderinge van die laat 1700’s plaasgevind het, was Shepley ‘n area waar yeoman boere hulle eie grond bewerk het.  Om grond te besit het nie alleen vir inkomste gesorg nie, maar was ook hulle sosiale status en politieke mag.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)  Landbouproduksie het gedurende die eerste helfte van die eeu toegeneem, met twee dekades van uitstekende oeste in die 1730's en 1740’s.  Engeland vir 'n ruk lank 'n surplus van koring vir die uitvoermark gehad.  Voedselpryse was relatief laag en dit het beteken dat daar geld beskikbaar was om op ander goedere as kos te spandeer.   (http://lyceumbooks.com/pdf/Peoples BritishIslesII_Chapter_03.pdf)   Met die "verbruiker rewolusie" (1600 – 1750) het landlords, tenant farmers en middelklas mense almal toegegee aan luukshede, modes, en geriewe.    (http://lyceumbooks.com/pdf/PeoplesBritishIslesII_Chapter_03.pdf ) 
 
Shepley was 'n baie klein dorpie tot die einde van die 19de eeu en het nie sy eie dokter gehad nie.  This village possessed a very humble appearance.  (Morehouse, Henry James:  The history and topography of the parish of Kirkburton and of the graveship of Holme, Holmfirth in the county of York. Huddersfield MDCCLXI. P. 109)  Die inwoners se mediese sorg was in die hande van die dokters en aptekers van die groter omliggende dorpe soos Kirkburton en Holm Firth.  Die vroegste besoek aan Shepley deur ‘n mediese persoon is in The Diary of Arthur Jessop  aangeteken.  Hy was 'n apteker wat in New Mill gewoon en baie van die omliggende dorpe besoek het.  Hy was bekend vir 'bloedlating',  maar het ook gekwalifiseerde dokters geraadpleeg.  Hy beskryf running doctors as kwaksalwers.  Hy het vir Joseph Firth op Shepley, Lane Head op 30 Maart 1730 besoek.  Ander besoeke uit ‘The Diary’ van 1730 -1746 sluit in:  besoeke aan die Abbey, twee Shepley kinders wat van pokke sterf en 'n Shepley man, Mosley wat homself opgehang het.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Die bevolking van die dorp was yl (heelwat laer as 1000).  Elke familie was selfonderhoudend.  Die meerderheid van huishoudings het hulle eie pluimvee gehad en ‘n klompie hoenders wat op die grond of in die tuin gehou het.  In die lente het hulle oortollige eiers verkoop, maar in die somer en herfs sou die eiers gepiekel word, of in ‘n mengels van kalk en water of in isinglass, sodat dit in die winter gebruik kon word.  The original breed in Yorkshire was The Old English Pheasant Fowl, famous for roosting in trees. Prior to 1849 poultry also provided ‘entertainment’ as cock-fighting used to be a very popular local pastime.  Ganse is op kleinhoewes aangehou.  Hulle was makgemaakte wild greylag geese. Varke is in ‘n varkhok aangehou en het van die afval van die huishouding sowel as van kos uit ‘n nabygeleë park geleef het.  Soms is een vark saam deur twee of drie buurmanne aangehou en soms is ‘n klein kudde in ‘n nabygeleë bos aangehou.  Die varke is gewoonlik voor die winter geslag.  Elke deel van die vark is benut.  Brawn, pig’s cheeks, black pudding, potted meat, as well as the more choice cuts were produced.  Daar was geen yskaste nie, maar baie huise het kelders of cellarheads gehad.  Die varkvleis is met sout ingevryf.  Die gesoute ham en spek is in malt husks en is naby ‘n rokerige vuur in die kombuis gehang.  Baie huise het ‘n “plot” gehad waar groente verbou is.  Dit was seisoengebonde en is vars geëet.  Die meeste huisvrouens en hulle dogters was vaardige bakkers en het hulle eie konfyt, brood en drinkgoed gemaak.  Kaggels het ingeboude oonde en set-pots vir die kook van water gehad.  Sekere dae van die week is daar gebak, ander dae is daar gewas en is daar skoongemaak en ander dae is die kaggel black-leading aan die beurt.  Sondag was altyd ‘n rusdag.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Teen die middel van die agtiende eeu, het die gemeentes nie meer uitsluitlik op landbou staatgemaak nie.  Daar was al hoe minder yeomen. Die middelklasmense, soos die handelaars en professionele mans in die dorpe het al hoe meer en ryker geraak.  Die grootste deel van die bevolking, naamlik craftsmen en laborers was egter arm.  In the 18th century probably half the population lived as subsistence or bare survival level.  (Lambert, Tim:  Daily life in 18th century Britain.)  Die meeste mense wat na die industriële distrikte getrek het, het dit oor kort afstande gedoen en die mans en vroue het hulle huweliksmaats binne die omgewing waarmee hulle bekend is, gekies.  (Hey, David:  Introduction:  The West Riding in the late Seventeenth Century).
Gesien aan die gemeentes waarin John en Alice Wortley se kinders gedoop is, lyk dit of die familie vanaf 1729-1740 in die Silkstone, Kirkburton (1729 – 1732) en High Hoyland, Kirkburton (1735 – 1740) gemeente gewoon het.   Kirkburton:  The subdistrict excludes Fulstone, Hepworth, Cartworth, and Wooldale townships, but includes a township of High Hoyland and Silkstone parishes.  (A vision of Britain through time. John Marius Wilson's Imperial Gazetteer of England and Wales – 1870-72) Uit Archbishop Drummond's Visitation Returns 1764: Yorkshire H-R, Volume 2  sien ons dat daar ‘n 160 gesinne in die High Hoyland gemeente was, maar dat die meeste van hulle arm arbeiders was.  (Annesley, Cressida & Hoskin, Philippa M.  York. 1998. P52)    Hierna word die Wortley kinders se doopplek weer net as Kirkburton aangegee, wat die afleiding regverdig dat hulle in 1741 teruggetrek het Shepley toe.

Twee van die oudste geboue in Shepley is The Granary (laat 1600's) en The Old Barn, 1740, beide in Stasieweg.  Hill farming has always been hard work with limited results. That is why farming families had to have a ‘second income’, weaving being ideal to marry in with farming.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)
The Granary - early 1740s   (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Daar was belangrike families in Shepley.  Hulle sluit in:   Die Firth familie wat in 1763 in Shepley Lane Head gewoon het en wat prominent Quakers was.  Die Tinkers was hulle bure vir talle generasies en hulle het by Carr House gewoon.  Hulle was ook aansienlike grondeienaars.  A popular saying at the time included: “Firths o’t’ Lane Head and the Tinkers o’t’ Carr Went up Nabs Cliffs as far as they dar”  Die Senior familie was ook belangrik as gevolg van hulle betrokkenheid by die brou-industrie, Cliffe House en ook omdat hulle groot plaaslike werkgewers was. (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

 (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Ontwikkelinge wat die materiaalvervaardiging van ‘n tuisnywerheid tot ‘n gesofistikeerde fabriekproduksie verander het, sluit in:  In 1733 John Kay patented his flying shuttle for weaving cloth. 1764 was when James Hargreaves built the spinning jenny for cotton spinning. In 1771 the first water powered cotton spinning mill was opened. 1785 – Edmund Cartwright patented the mechanised power loom. This was first adapted for worsted weaving in 1826.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Soos die woollen mills by Brookhouse en Bank Bottom, verdere stroomop gebou is, het hulle die rivier gebruik vir power en strome en riviere is dikwels verlê tot nadeel van die Corn-Mills. Sedert Shepley Corn-Mill ook op daardie gedeelte van die rivier, halfpad op na Dam Hill was, sou daar met die jare baie vetes en argumente gewees het oor rivierregte.  Die rivier was ook die lyn wat Shepley en Shelley verdeel het.

(http://maps.nls.uk/geo/explore/sidebyside.cfm#zoom=16&lat=53.5861&lon=-1.6996&layers=6&right=BingHyb)

Die tegnologie van Milling het vir honderde jare dieselfde gebly.  'n Meul uit die tydperk 1680-1781 was net soos 'n meul uit die 14de eeu, of honderde jare voor dit.  Alles in die meule was van hout gemaak. These things include: grain shovels, scoops, paddles, mallets, bin and chute rappers, cobweb chaser handles, flour tampers, etc.   Die "sack and bag" metode is vir die maal van meel gebruik.  The miller carries sacks on his back, often up narrow ladders though trap doors. He hoists sacks though trap doors or on the outside of the mill to upper levels in a mill. The miller and his helpers become covered with flour dust. The miller's work station is in the mill's basement, where it is damp, dark, and cold. The mildew covers everything in the mill. The mildew will get you if you don't watch out. Bacterial meningitis got into the miller's head and clouded up his mind just as if was covered with flour dust. The miller had a "miller's cough" from breathing in the flour dust which he suffered from white lung.  Die meulenaar kon nie die graan skoonmaak nie. The farmer could remove the chaff and mills were built to remove hulls from buckwheat and oats.  Maar, vullis, sade, fungus, smut, strooi, stokke, mis, goggas en knaagdiermis, was alles saam gemaal. Die meulenaar het dan die bruin van die wit uitsorteer met die hand.  Brown was as skoon beskou, terwyl wit as skoon. Die graan en meel is in die meule gestoor.  In die 1680-1781 Mills is die meel dikwels na ‘n boulting (bolting) or sifting mill geneem waar die meel gesif is. Die meulenaar het self die meel gesif as daar nie ‘n bolting mill in die area was nie.  Soms het die meulenaar in ‘n gedeelte van die mill gewoon, maar meestal in die miller’s house wat net oorkant die pad van die mill was. (http://www.angelfire.com/journal/millbuilder/interview.html)

John Wortley of Shepley Mill, oorl. 22 Januarie 1788, begr. All Hallows Church Kirkburton, Askham Area.


**Ander navorsers plaas  e.1.  John, geb. c. 1633 as die seun van John, ged. 25/04/1604.  Die feit dat hierdie John, geb. c 1633 se kleinseun, John, geb. 1704 egter in dieselfde graf as Edward, ged.  21/08/1608 begrawe is, maak hierdie skakeling meer waarskynlik.**

All Hallows Church Kirkburton

Askham Area.








Graveref - AO98A
Surname – Wortley
Forenames -  Edward
Died – 1665
Age – 60
Domicile -  Shepley
Interest - Yeoman




Surname – Wortley
Forenames -  John
Died – 1788
Domicile - Shepley  













Kinders:

h.1.   John WORTLEY, ged. 28/12/1726, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, oorl. tussen 1775 en 1799, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, trou  10/07/1751, Kirkburton, Yorkshire, Engeland met Rebecca Rowley, ged. 05/05/1728, Kirkburton, Yorkshire, Engeland - 1797, d.v. Joseph Rowley en Elizabeth  Willson.

h.2  Elizabeth WORTLEY, ged. 02/09/1729, Silkstone, Kirkburton, Engeland.

h.3  Michael WORTLEY, ged.19/03/1732, Silkstone, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, oorl. 1791 x 04/07/1754, High Hoyland, Yorkshire met Mary Wright.  

h.4  Alice WORTLEY, ged. 01/01/1735, High Hoyland, Yorkshire, Engeland.

h.5  William WORTLEY, ged. 16/04/1738, High Hoyland, Yorkshire, Engeland.

h.6  Edward WORTLEY, ged. 29/06/1740, High Hoyland, Yorkshire, Engeland x  24/12/1758 Susanna Crosley.

h.7  Dawid WORTLEY, ged. 21/01/1742, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.

h.8  Peter WORTLEY, ged. 09/04/1745, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.

h.9  Lennox WORTLEY, ged. 24/07/1747, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.