g.2. Louis Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/07/1839, ged. 07/10/1839

g.2.  Louis Petrus Johannes, geb. 10/07/1839, ged. 07/10/1839, Beaufort Wes.

Louis Petrus Johannes was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Hester Sara Johanna Holtzhausen.


DG:  Louis Holshuizen, Geertruida Aletta Holshuizen, Isaak Petrus van der Westhuizen, Maria Martha van der Westhuizen, Jacobus Andries van der Westhuizen & Helena Dorothea van der Westhuizen

Sy naam kom nie voor in sy ma se sterfkennis van 1843 nie.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie.