h.3. Catharina Elizabeth Fourie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/09/1887, ged. 25/10/1887

h.3.  Catharina Elizabeth Fourie, geb. 19/09/1887, ged. 25/10/1887, Uniondale.

Catharina Elizabeth Fourie was die dogter van Isaak Johannes Daniël van der Westhuizen en Anna Margaretha Otto.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle suster Cecilia Maria se sterfkennis van 1921 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie.