h.6. Anna Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/04/1895, ged. 02/06/1895

h.6.  Anna Margaretha, geb. 11/04/1895, ged. 02/06/1895, Uniondale, oorl. 28/05/1961, begr. Uniondale x 14/12/1925, Uniondale met Johannes Jacobus Steyn VAN DER SPUY, geb. 31/08/1894, oorl. 21/06/1960, begr. Uniondale.

Anna Margaretha was die dogter van Isaak Johannes Daniël van der Westhuizen en Anna Margaretha Otto.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1920.

Haar naam kom voor in hulle suster Cecilia Maria se sterfkennis van 1921.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1929.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, UNIONDALE, Urban area Western Cape, UNIONDALE, Main cemetery S - Surnames :: Vanne - S SPUY Johannes Jacobus Steyn, van der 1894-1960 & Anna Margaretha van der WESTHUIZEN 1895-1961