j.2. Hendrika Willemina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/06/1923, ged. 12/08/1923

j.2.  Hendrika Willemina (Drieka), geb. 08/06/1923, ged. 12/08/1923 x 08/06/1945 met Paul VAN DER MERWE, geb. 21/11/1921.

Hendrika Willemina was die dogter van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Jeanetta Helena van der Merwe.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1926.


Haar naam kom voor in hulle ouma Jeanetta Helena Margaretha van Niekerk se sterfkennis van 1927.


Hy was 'n lugmag offisier en sy was 'n onderwyseres.

Kinders:

k.1.  Jeanetta (Janet) VAN DER MERWE

k.2.  Elzabie VAN DER MERWE

k.3.  Alleta VAN DER MERWE