j.3. Izak Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/08/1920, ged. 19/02/1921

j.3.  Izak Petrus Johannes, geb. 09/08/1920, ged. 19/02/1921, Marydale, oorl. 21/08/1988, Parys (kanker) x 17/12/1946, Otjiwarongo, Namibië met Huibrecht Maria (Breggie) BONTHUYS, gb. 1923.

Izak Petrus Johannes was die seun van Izak Petrus Johannes van der Westhuizen en Engelina Susara Wessels.

Izak Petrus Johannes was 'n skilder.  Hy was ook 'n onderwyser by Op die Voorpos op Upington.  Hierna is hulle na Okahandja in S.W.A. toe.