j.6. Andries Adriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/06/1933

j.6.  Andries Adriaan, geb. 23/06/1933, oorl. 7/05/1994 x 24/12/1960, Stellenbosch met Aletta Fransina (Alta) PEPLER, geb. 1938. 

Andries Adriaan was die seun van Izak Petrus Johannes en Engelina Susara Wessels.

Lektor by die Universiteit van die Vrystaat.  Na sy aftrede het hy ander werk gedoen en later in Wellington gaan woon.  Het toe by ‘n melkery gewerk.