b.9. Pieter Willem NEL, geb.1704

b.9. Pieter Willem, geb.1704, oorl. 1762,  MOOC 7/1/13 geliasseer 07/07/1762 x 08/04/1725, Caep de Goede Hoop met Aletta VAN DEVENTER, geb. 27/06/1700, Haar testament MOOC 7/1/31 no 39 is op 06/02/1887 geliasseer, d.v. Gerrit Jansz van Deventer and Ariaantje Jacobs.

Pieter Willem was die seun van Guillaume Nel en Jeanne de la Batte.

(http://eggsa.org/transcriptions/stellenbosch/g7-1/G2-7-1-15.jpg)


Gerrit Jansz van Deventer het van Veldcamp in Nederlands na die Kaap gekom. Op 29 Oktober 1688 het hy getrou in Kaapstad met Ariaenje Jacobs.  Ariaentjie Jacobs was een van 8 weesmeisies van Rotterdam wat op die Skip Berg China na die Kaap gekom het. Sy was gedoop in die Gereformeerde Kerk in Rotterdam op 25 Mei 1673.  Haar vader was Jacob die seun van Abraham en haar moeder was Heiltjie die dogter van Arie. Sy was 18 jaar oud toe sy van die Gereformeerde Burgerweeshuis in Rotterdam na die Kaap gekom het.  Gerrit het op Slot van die Paarl in Perdeberg geboer. Hy koop die plaas St Martyn in Noorder Paarl op 2 Augustus 1703 van Balthasar Weever. Van Deventer verkoop St Martyn op 30 Januarie 1709 aan Jacques Malan.  (http://www.stamouers.com/stamouers/surnames-v-z/532-van-deventer-gerrit-jansz)