b.2. Allan William STEWART, geb. c. 1911

b.2.  Allan William, geb. c. 1911

Allan William was die seun van William Allan Stewart en Eva McIntyre.


Allan William was ‘n kabinetmaker wat merkwaardige inleghoutwerk gedoen het.  Dit wil voorkom asof Allan in die Kalgoorlie area agtergebly het, nadat sy pa weggetrek het, want In die Australiese verkiesingslyste van 1943 is daar ‘n Allan William Stewart gelys in Kalgoorlie, Wes Australie.