b.4. Esaias NEL, ged. 27/05/1691

b.4.  Esaias (Izak), geb. 03/08/1690, ged. 27/05/1691, Kaapstad, oorl. 03/03/1745 x 11/02/1725, Stellenbosch met Margaretha BEYERS, geb. 26/02/1690, oorl. 08/03/1766, d.v. Andries Beyers en Catharina Vryman.  Weduwee van Leendert Oelofse,

Esaias was die seun van Guillaume Nel en Jeanne de la Batte.

Jsia 
Baptised: 27 May 1691
Father: Willem Nel
Mother: Jannietie 
Witnesses: Jan Duplisse , weggelaat
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, Baptism register, 1688-1732, page 4 (32). Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1. Transcribed by Ockert Malan, Lorna Newcomb and others. See also Die Stellenbosse Heemkring

(http://eggsa.org/transcriptions/stellenbosch/g7-1/G2-7-1-15.jpg)


Esias het op sy plaas in Stellenbosch geboer, waar hy in 1729 besoek is deur die dertien soldate wat gedurende die tyd van goewerneur van Noodt gedros het.  Hy het die vlugtelinge van kos voorsien, maar hulle is kort daarna gevange geneem en vier is veroordeel tot die dood.

Hy huur in September 1732 13 morg 340 vk roede erfpaggrond aangrensend aan sy plaas Vredenburg, Stellenbosch.

Andries Beyers - he arrived from Saxen as a soldier at the Cape in February 1672 on the ship Wapen van der Gouw. He was a knecht in 1672 for the wagonmaker Cornelis Wycksteyn. His wife Catrijn was the former slave woman Catharina van de Kaap, they got married 21 March 1683.  (http://www.stamouers.com/stamouers/a-c/44-beyers-andries)  Hulle was later woonagtig op 'n boereplaas agter Bottelary in die distrik Stellenbosch.  Hulle vyfde kind Margaretha trou op 16 Augustus 1711 met leendert Oelofse en op 11 Februarie 1725 met Esias Nel.

Sy was redelik welgesteld toe sy oorlede is.