e.8. Ralph RITCHIE, geb. 1911

e.8.  Ralph, geb. 1911, Bedlington Colliery Northumberland, Engeland x 03/02/1934, Mitford, Northumberland, Engeland met Gladys Mary FINLAY, geb. 1913, d.v. Thomas Finlay en NN.

Ralph was die seun van Joseph Ritchie en Elizabeth Nobley.

Ralph en Gladys

Ralph en sy broer Joseph het baie na mekaar gelyk en was ook baie dieselfde gebou.  Hulle was die enigste van die kinders wat die donkerder gelaat gehad het.  Hulle pa was ook donker van gelaat, maar nie soos hierdie twee seuns nie.

Kinders:

f.1.  Robert (Bobby) RITCHIE - welbekende kunstenaar in Engeland 

f.2.  John RITCHIE

f.3.  Evelyn RITCHIE

f.4.  Ralph RITCHIE 

f.5. Michael RITCHIE