e.14. Daniël Philippus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/08/1819, ged. 02/04/1820

e.14.  Daniël Philippus, geb. 26/08/1819, ged. 02/04/1820 George.

Daniël Philippus was die seun van Pieter van der Westhuizen en Susanna Johanna du Plessis.

DG:  Daniel Johannes du Plessis;  Elizabeth Catharina ??;  Christiaan Mattheus van der Westhuizen;  Anna Catharina Johanna Nel.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1838.