f.2. Pieter Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/09/1835, ged. 08/11/1835

f.2.  Pieter Jacobus, geb. 15/09/1835, ged. 08/11/1835, Beaufort-Wes.

Pieter Jacobus was die seun van Jacobus Andries van der Westhuizen en Helena Dorothea van der Westhuizen.

Veldcornet Christiaan Hatting.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.

Helena Dorothea se sterfkennis van 1867 gee nie haar ouers aan nie, maar wel dat sy met Jacobus Andries getroud was.  Haar ouderdom ten tye van haar dood bring ons ook terug tot by 1813 wat ooreenstem met haar geboortedatum.  Die kinders wat gelys word, verskil egter baie van die inskrywings met hulle doop.  Ek plaas dit met huiwering hier in die hoop dat latere bevestiging verkry sal word.  Pieter Jacobus se naam kom nie voor in haar sterfkennis nie.