f.8. Hermanus Daniël VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/01/1851, ged. 0903/1851

f.8.  Hermanus Daniël, geb. 17/01/1851, ged. 0903/1851, Tulbagh, oorl.  22/02/1931 x 15/03/1875, Willowmore met Magdalena Dorothea HATTINGH, geb. 01/01/1854, oorl. 21/03/1897, d.v. Christiaan Hattingh en Sara Johanna van der Westhuizen xx 27/05/1901, Prins Albert met Martha Johanna Magdalena BOTES, geb. 03/10/1881, oorl. 04/12/1939, d.v. Philippus Arnoldus Christiaan Botes en Jacoba Catharina Adriana van Zijl.

Hermanus Daniël was die seun van Marthinus Hermanus van der Westhuizen en Anna Catharina Janse van Vuuren.

Met sy tweede huwelik is hy 'n 50 jarige wewenaar wat met die 19 jarige jongedogter van Danielskraal trou.