f.5. Magdalena Hester Jacoba Charlotta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/06/1842, ged. 05/03/1843

f.5.  Magdalena Hester Jacoba Charlotta,  geb. 16/06/1842, ged. 05/03/1843, Beaufort-Wes, oorl. 10/06/1863, Swartland x 05/11/1860, Victoria-Wes met Willem Diederik Johannes HATTINGH, geb. 04/11/1834, Beaufort, ged. 31/08/1835, Beaufort, s.v. Willem Jacobus Adriaan Hattingh en Dina Carolina Oosthuizen.

Magdalena Hester Jacoba Charlotta was die dogter van Jacobus Andries van der Westhuizen en Helena Dorothea van der Westhuizen.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.

Helena Dorothea se sterfkennis van 1867 gee nie haar ouers aan nie, maar wel dat sy met Jacobus Andries getroud was.  Haar ouderdom ten tye van haar dood bring ons ook terug tot by 1813 wat ooreenstem met haar geboortedatum.  Die kinders wat gelys word, verskil egter baie van die inskrywings met hulle doop.  Ek plaas dit met huiwering hier in die hoop dat latere bevestiging verkry sal word.  Sy word as Helena Dorothea trou met Diederik Hatting aangegee.

Kinders:

g.1.  Magdalena Hester Dorothea HATINGH