g.1. Abraham Pieter NEL

g.1.  Abraham Pieter, oorl. 1902, Kenhardt.

Abraham Pieter was die seun van Abraham Pieter Nel en Hendrina Maria Hendrikse.

Die oudste van hul kinders, Abraham Pieter is tydens die Anglo-boereoorlog (1899-1902) aan koors, in ‘n tronk op Kenhardt oorlede.  Die seun was ongeveer twaalf of dertien jaar oud toe hy dood is.

Abrham Pieter saam met sy pa Abraham Pieter Nel