f.1. Johannes Gysbert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/12/1867, ged. 14/05/1868

f.1.  Johannes Gysbert, geb. 09/12/1867, ged. 14/05/1868, Beaufort-Wes.

Johannes Gysbert was die seun van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Helena Beatrix Carstens.

DG:  Johannes Gysbert van der Westhuizen;  Anna Maria Smit;  Georg Petrus Kellerman;  Anna Maria van der Westhuizen.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1930 nie.