g.1. Susanna Gesina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/11/1850, ged. 30/01/1851

g.1.  Susanna Gesina, geb. 17/11/1850, ged. 30/01/1851, Beaufort-Wes.

Susanna Gesina was die dogter van Hermanus Pieter van der Westhuizen en Susanna Gesina van der Westhuizen.


Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1912 nie.