g.9. Willem Jacobus Albertus NEL, geb. 18/05/1880

g.9.  Willem Jacobus Albertus, geb. 18/05/1880, oorl. 24/03/1953, Grootfontein, dist. Clanwilliam x Maria Johanna Jacoba NEL, geb. 20/07/1884, oorl. 07/08/1966, d.v. Joachim Elias Petrus Nel en Hilletjie Maria Louw.

Willem Jacobus Albertus was die seun van Jan Harmse Nel en Jannetjie Sophia Nieuwoudt.

Op 25 Junie 1908 het Jan Harmse Nel sy deel van Sewefontein aan sy drie seuns, Willem Jacobus Albertus Nel, Heremias Cornelis Nel en Johannes Abraham Benjamin Nel bemaak.  Twee van die broers, WJA Nel en JAB Nel verkoop hulle grond aan hul ander broer, Heremias Cornelis Nel.  (‘n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme - gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter Calvinia en Nieuwoudtville-distrik deur Mara Visser (nee Theron) – tesis- Maart 2010


FAMILYSEARCH