g.11. Jacobus Gideon NEL, geb. 06/02/1907

g.11. Jacobus Gideon (Koos), geb. 06/02/1907, ged. 26/05/1907, Kenhardt, oorl. 16/12/1976, begr. Augrabies x 09/06/1930, Namies met met Johanna Glaudina KRUGER, d.v. Johannes Nicolaas Kruger en Maria Barendina Liebenberg.

Jacobus Gideon was die seun van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.

Winkelier van Houmoed, distrik Kenhardt 

Koos en sy gesin het vir 'n rukkie op Sout Oup gewoon.  Hulle het net een kind, 'n dogter Marie gehad.

EGGSA
Augrabies cemetery