g.14. Elias Albertus NEL, geb. 29/05/1912, ged. 01/09/1912

g.14. Elias Albertus, geb. 29/05/1912, ged. 01/09/1912, Kenhardt, oorl. c. 1960 x 07/04/1947, Keimoes met Philippina Petronella (Phillipien) VAN DER MERWE, geb. 31/03/1922, oorl. 23/10/1948, begr. Keimoes xx Girty NN.  (Geen eie kinders 1 stiefdogter.)

Elias Albertus was die seun van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.

Elias Nel en Phillipien van der Merwe

FAMILYSEARCH

Elias het op ‘n stadium in ‘n slaghuis en ook in ‘n kroeg gewerk.  Phillipien is oorlede as gevolg van mangelprobleme.  Hulle het geen kinders gehad nie.  Na haar dood is Elias met Girty NN getroud, wat ‘n dogter uit 'n vorige huwelik gehad het.  Dus sy stiefdogter.

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KEIMOES, Urban area Northern Cape, KEIMOES, Old cemetery N - Surnames starting with the letter N NEL Philippina P. geb. VAN DER MERWE 1923-1948