f.4. Anna Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/11/1873

f.4.  Anna Jacoba, geb. 20/11/1873

Anna Jacoba was die dogter van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Helena Beatrix Carstens.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1930 nie.