g.2. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/09/1854

g.2.  Petrus Johannes, geb. 22/09/1854.

Petrus Johannes was die seun van Nicolaas Johannes van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Bothma.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1872.