f.5. Hendrik Andries VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/06/1875

f.5.  Hendrik Andries geb. 13/06/1875, Piketberg.

Hendrik Andries was die seun van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Helena Beatrix Carstens.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.