g.6. Pieter Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/07/1865

g.6.  Pieter Stephanus, geb. 04/07/1865, oorl. c. 1890.

Pieter Stephanus was die seun van Petrus Stephanus van der Westhuizen en Susanna Magdalena Wasserman.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1902 nie.