g.6. Johannes Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/03/1862

g.6.  Johannes Hendrik, geb. 11/03/1862.

Johannes Hendrik was die seun van Nicolaas Johannes van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Bothma.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1872.