g.6. Catharina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/10/1878, ged. 10/11/1878

g.6.  Catharina Johanna, geb. 07/10/1878, ged. 10/11/1878, Willowmore.

Catharina Johanna was die dogter van Johannes Christiaan van der Westhuizen en Catharina Gouws.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.