g.7. Lucas Casparus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/11/1867

g.7.  Lucas Casparus, geb. 22/11/1867 x 02/07/1895, Uniondale, KP met Maria Elizabeth STRYDOM, geb. 10/03/1871, ged. 17/04/1871, Uniondale, oorl. 04/04/1942, De Rust, Oudtshoorn, d.v. Wessel Johannes Strydom en Classina Terburgh.

Lucas Casparus was die seun van Petrus Stephanus van der Westhuizen en Susanna Magdalena Wasserman.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1902.

Met hulle huwelik was hy 'n meerderjarige jonkman van Kleinkruis, Oudtshoorn en sy 'n meerderjarige jongedochter van Paarde Kloof.

Woon De Rust, dist. Oudtshoorn.