g.10. Jan Johannes Paulus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/091866, ged. 09/12/1866

g.10.  Jan Johannes Paulus, geb. 20/091866, ged. 09/12/1866, Beaufort-Wes, Witbank, Tvl, oorl. 15/04/1940, , Witbank, Tvl.  x Johanna Elizabeth Louw VAN WYK, geb. 30/05/1872, d.v. Willem Jacobus van Wyk en Johanna Elizabeth Smit.

Jan Johannes Paulus was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Susarah Johanna Maria Magdalena Nel.

DG:  Paulus ??;  Johanna Isabella Dreyer.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1871:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901.

Woon Diepkloof 375, Middelburg Tvl.

Sy sterfkennis is onderteken deur sy skoonseun Jacobus Johannes Horn.