g.15. Johanna Magdalena Christina NEL, geb. 07/06/1914, ged. 27/09/1914

g.15. Johanna Magdalena Christina (Hanna), geb. 07/06/1914, ged. 27/09/1914, Kenhardt, oorl. 29/12/1974 x 27/08/1939 met Daniël Jacobus (Danie) STRAUSS, geb. 20/03/1913, Upington, oorl. 09/08/1963, s.v. Jacobus Andreas Strauss en Anna Johanna Janse van Rensburg.  Sy was die jongste dogter van die Nels en Danie was die jongste seun van Jaap Strauss.

Johanna was die dogter van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.


Op die Bult in die Boesmanland was daar in die ou dae geen water nie.  In hierdie tydperk moes reise noukeurig beplan word, sodat die volgende watergat betyds gehaal kon word.  Reisigers was gedurig bang dat die watergate droog kon wees.  Een man het altyd vooruit gery en het dan teruggery met die nuus - goed of sleg.  Op 'n plek met die naam van Scuit Klip was daar twee gate in die gneiss op die kruin van 'n rant.  Die groter scuit is twaalf voet lank, vier voet wyd en tien voet diep.  Hierdie reservoirs is gevul deur donderstorms en het die reisiger en beeste van goeie water vir maande voorsien.  Wanneer die dag aanbreek wanneer daar slegs 'n klein bietjie modderige vloeistof onder in die gat oor is, moes die reisiger vinnig aanbeweeg.  Die putte van Boesmanland het min water opgelewer en dit is so bitter dat iemand wat nie daaraan gewoond is nie, daarvan siek sal raak.  Daar word vertel dat die mense wat daaraan gewoond is, vars water as iets vreemds vind en hulle sit 'n knippie sout in Oranjerivierwater koffie, voordat hulle dit geniet.

While in the Pofadder area recently I noted names on headstones in a farm cemetery at Skuitklip (approx 28.50.53S, 19.41.21E). This is about 40 km north east of Pofadder. Ruins of an old Skuitklip homestead and associated structures, stone kraal etc nearby.  Headstones bearing names have the following details:
Jacobus Andreas Strauss b 14 Dec 1869 d 10 Apr 1914
Anna J. Strauss (born J. van Rensburg) b 19 Oct 1974 d 11 Aug 1959
Daniel Jacobus Strauss b 20 Mar 1913 d 9 Aug 1963
Johanna M.C. Strauss b 7 Jun 1914 d 29 Dec 1974
Christina G. Strauss born Nel 19 May 1898 d 24 Jun 1924
C.A. van Niekerk Esterhuizen b 12 Sep 1933 d 16 Apr 1940
Best wishes  
David Morris

(http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/SOUTH-AFRICA/1999-05/0927209370)