g.9. Hester Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1872

g.9.  Hester Petronella, geb. c. 1872, oorl. c. 1873.

Hester Petronella was die dogter van Petrus Stephanus van der Westhuizen en Susanna Magdalena Wasserman.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1902 nie.